Chordyes

Net Vir Jou

Bobby van Jaarsveld의 Net Vir Jou 가사

Intro Verse 1 Hoe Sal Jy Dit, Ooit Verstaan, As Jy Nie Weet Waaroor Dit Gaan? Hoe Kan Jy My, So Vermy, As Jy Dan Sê Jy’s Lief Vir My? Verse 2 Hoe Kan Jy Dan Aanhou Sê, Dat Jy Net Vir My Wil Hê? Ek Wil Graag Weet Waar Ons Staan En Waar Ons Gaan Chorus Want Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Kyk Hier Staan Ek Nou En Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Verse 3 Ooh Ek Staan En Wonder Hoe Kan Jy Dan Vir My Sê Dat Jy My Lief Het As Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Om My Weer Vas Te Hou Bridge verse 4 Hoe Kan Ek Alles Vir Jou Gee As My Hele Hart Vir My Sê Nee Jy Sê Vir My Dis Als Okey En Ek Moet Net Nog Langer Bly Dan Hou Jy My Vas En Ek Weet Jy Het Klaar Van My Vergeet Ek Wil Graag Weet Waar Ons Staan En Waar Ons Gaan Chorus Want Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Kyk Hier Staan Ek Nou En Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Verse 5 Ooh Ek Staan En Wonder Hoe Kan Jy Dan Vir My Sê Dat Jy My Lief Het As Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Om My Weer Vas Te Hou Verse 6 Ek Voel Dit Deur My Are Miskien Net Onervare Maar Ek Kan Nie Langer, Vir Jou Wag Nie Ek Kan Nie Langer, Nie Nog ‘N Dag Nie Jy Is Hier Maar Ek Mis Jou As Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Bridge Net Vir Jou Net Vir Jou Kyk Hier Staan Ek Nou En Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Ooh Ek Staan En Wonder Hoe Kan Jy Dan Vir My Se Dat Jy My Lief Het As Ek Wag Net Vir Jou Net Vir Jou Om My Weer Vas Te Hou Om My Weer Vas Te Hou Om My Weer Vas Te Hou... Outro