Chordyes

Geloof Hoop En Liefde

Bobby van Jaarsveld의 Geloof Hoop En Liefde 가사

Released: 2017 Intro Verse 1 Sê Dit Agter My Aan, Beloof Liefde En Trou, Vir Ewig En Altyd Aan Jou, Vir Die Eerste Keer Seker, Dat Ek Ook Kan Weet Ek’s Verlief, Beloof Hardop Voor Hom, Dat Jy Alles Sal Gee, Deur Dik En Deur Dun Daar Sal Wees, Tot Die Einde Van Tyd Op Sal Staan, En Vir My Sal Baklei. Chorus Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Dis Geduldig En Vriendelik, As Jy Geloof, Hoop En Liefde Het, Sal Dit Nooit Vergaan Nie, So Bly Jy Staan Hier, Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Ek Het Dit In Jou Gekry, So Vat Hierdie Kans, Met Geloof, Hoop En Liefde In My. Verse 2 Gee Jou Hand Aan Mekaar, Wat Jy Altyd Sal Vashou, Maak My Hart ’N Deel Van Jou Bestaan, Ek Sal Nooit Ophou Droom, Saam Met Jou, Elke Oomblik Ver---Trou . . .. Chorus Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Dis Geduldig En Vriendelik, As Jy Geloof, Hoop En Liefde Het, Sal Dit Nooit Vergaan Nie, So Bly Jy Staan Hier, Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Ek Het Dit In Jou Gekry, So Vat Hierdie Kans, Met Geloof, Hoop En Liefde In My . . .. Outro Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Dis Geduldig En Vriendelik, As Jy Geloof, Hoop En Liefde Het, Sal Dit Nooit Vergaan Nie, So Bly Jy Staan Hier, Liefde Bedek Alles, Glo Alles, Hoop En Verdra Alles, Ek Het Dit In Jou Gekry, So Vat Hierdie Kans, Met Geloof, Hoop En Liefde In My, Geloof, Hoop En Liefde In My.