Chordyes

Ek Weet Al Lankal

Bobby van Jaarsveld & Demi Lee Moore의 Ek Weet Al Lankal 가사

Bpm: 100 Single Released: 25 Oct 2019 Intro Verse 1 Word Wakker Elke Oggend, Met 'N Briefie Hier In My Kop, Maar Daar Is Nie 'N Naam Of 'N Terug Adres Op, Gelos Vir My In Drome, Gelos Vir My Deur Jou. Verse 2 Ek Voel Dit In Jou Kyke, Ek Hoor Dit In Jou Stem, Dis Heeltemal Te Beautiful, Om Dit Te Wil Ontken, Daai Briefies In My Dro---Me. Chorus Jy, Kyk Hoe Pas Jou Hart In My, Ek Weet Dit Al Lankal, Ja, Ekke Weet Dat Jy, Voel Hoe Maak Jy Sin By My, Ek Weet Dit Al Lankal, So Lankal, Al Lankal, Dat Jy Daai Brief Wou Skryf. Verse 3 Word Wakker Elke Oggend, Met 'N Briefie Teen My Deur, Die Handskrif Bly Dieselfde Maar Die Liefde Al Hoe Meer, Dis Nie Meer In My Drome . . ., Dis Nie Meer In My Kop. Verse 4 Lewe Is 'N Oogwink, En Dan Is Dit Verby, So Min Dat Mens Jou Hart Se Middel In 'N Ander Kry, Daai Briefies In My Drome . . ., Dra Elke Een By My. Chorus Jy, Kyk Hoe Pas Jou Hart In My, Ek Weet Dit Al Lankal, Ja, Ekke Weet Dat Jy, Voel Hoe Maak Jy Sin By My, Ek Weet Dit Al Lankal, So Lankal, Al Lankal. Bridge Dis Meer As Wat Ons Ooit Sal Weet, Teveel Vir Een, Net Reg Vir Twee, Belowe Ek Sal Alles Gee, Vir Jare Lank Se Briefies Teen Die Deur, Outro Jy, Kyk Hoe Pas Jou Hart In My, Ek Weet Dit Al Lankal . . ., Ja, Ekke Weet Dat Jy, Voel Hoe Maak Jy Sin By My, Ek Weet Dit Al Lankal, So Lankal, Al Lankal, Dat Jy Daai Brief Wou Skryf, Ek Weet Dit Al Lankal, So Lankal, Al Lankal, Dat Jy Daai Brief Wou Skryf.