Chordyes

Op N Strand In Hermanus

Blixim Straat의 Op N Strand In Hermanus 가사

Bpm: 105 Single Released: 26 Dec 2025 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. (Easier Chords? Capo Fret 5, Transpose Op -4) Intro Verse 1 Op ‘N Strand In Hermanus Loop Ons Hand Aan Hand, Salig Die Gedagte Toe Ons Praat Toe Ek Vir Jou Vra, Waar’s Die Beste Strand? Hoe Was Jou Kindertyd? Waaroor Het Ons Gepraat? Hoe Lyk Jou Mooiste Dag? Chorus Se My Was Daar Ander Manne, Hoekom Jy Nie Aan Ander, Hoekom Daar Nie ‘N Ander Tyd, En Dan Antwoord Jy Nie ‘N Ding Wat Ek Vra Nie, Se Jy Ek Het Altyd Gedink Dis Jy. Post-Chorus Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet. Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet. Verse 2 Vriende Hoop Van Altyd, Dronk Op Een Dag, Salig Die Gedagte Toe Ons Dans Toe Ek Jou Weer Sag, Waar’s Die Beste Kroeg? Waar’s Jou Sielsgenoot? Waaroor Het Ons Gepraat Wat Jou Gaste Lank Hoor. Chorus Se My Was Daar Ander Manne, Hoekom Jy Nie Aan Ander, Hoekom Daar Nie ‘N Ander Tyd, En Dan Antwoord Jy Nie ‘N Ding Wat Ek Vra Nie, Se Jy Ek Het Altyd Gedink Dis Jy. Post-Chorus Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet. Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet. Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet. Instrumental Outro Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet, En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken, En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.