Key: C Tempo 81 Time 4/4
Intro
Verse 1
Waar's Die Son Van Jou Lag
Waar's Die Blink Van Jou Oe
Waar's Die Jy Waarin Ek Kan Glo
Waar's Die Pols Van Jou Hart
En Die Gee Van Jou Hand
Waar Het Ek Jou Verloor
Chorus
Aan Die Einde Van Die Reenboog
Ryg Ek Kleure Geel En Blou
Vol Geheime Le Sy Goud Pad
Met Vrae Oor My Oor Jou
Chorus
Aan Die Einde Van Die Reenboog
Ryg Ek Kleure Geel En Blou
Vol Geheime Le Sy Goud Pad
Met Vrae Oor My Oor Jou
Instrumental
Verse 2
Waar's Die Vors Van Jou Stang
Waar's Die Knik Van Jou Ja
Waar's Die Droom Wat Vergete Raak
Hoe Verstaan Mens Alleen
Al Die Seer Die Vervreem
Waar Het Ek Jou Verloor
Chorus
Aan Die Einde Van Die Reenboog
Ryg Ek Kleure Geel En Blou
Vol Geheime Le Sy Goud Pad
Met Vrae Oor My Oor Jou
Chorus
Aan Die Einde Van Die Reenboog
Ryg Ek Kleure Geel En Blou
Vol Geheime Le Sy Goud Pad
Met Vrae Oor My Oor Jou
Outro