Chordyes

Outjie

Abby (South Africa)의 Outjie 가사

Bpm: 108 Released: 21 Aug 2014 Album: The Original Koekie (Koekeloekie) Intro Is Ja, He, Is Ja, He, Is Ja, He, A A A He, Is Ja, He, Is Ja, He, Is Ja, He, A A A. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Interlude (Is Ja, He, Is Ja, He), (Is Ja, He, A A A). Verse 1 Komman Baby Kom Dans Met My, Wat Is 'N Party Sonder Jou Aan My Sy, Eight Till Late, Ons Maak 'N Date, Maak Jou Klaar Ons Meet Mekaar Daar. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Interlude (Is Ja, He, Is Ja, He), (Is Ja, He, A A A). Verse 2 Nou's Dit Baby Nou't Jy Die Beat, Voel Jy Die Heat, Dis 'N Lekka Beat, Is Jy Dan Styf, Maak Los Jou Lyf, Vat Die Vloer Nou Gaan Ons Roer. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Bridge N.c. Up Down, Up Down, Up And Down Up, N.c. Say Side Left, Side Right, Side All Around, N.c. Say Turn Around And Sit, Turn Around And Sit, N.c. Turn Around, Turn Around, Turn Around And Sit. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Chorus Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. Outro Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie, Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My, Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo. (Fade Out)