Single Released: 11 Sept 2026 Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Capo: 2 fret Intro G Bm A Verse 1 Ek Ruil Die Stad Vir Die GStilte, En Skerms BmVir DieA See, Die KronkelBmpaaie Oor DieG Bulte, Wat My Weer BmAsemA Gee, Ek Hoor GeBmluide Oor DieG Vlaktes, Dit Roep My BmNa MyA Jeug, En Steek BmVas In My GGedagtes, Om My RoeBmtienes TeA Breek. Chorus Kom Net Saam Met GMy, BmWaar Die Son NogA Skyn, Al BmIs Dit NetG Ek En Jy, Dis BmHier Waar Ek WilA Bly.A Kom Net Saam Met GMy, BmWaar Die Son NogA Skyn, Al BmIs Dit NetG Ek En Jy, Dis BmHier Waar Ek WilA Bly, BmNet Ek EnG Jy. Verse 2 GWeer In My Gevoelens, Lewe So GWild Ek Vergeet Wat Die Doel Is, BmGrootA Word Is Deel Van Die Game, Soms Wil Ek AVashaak, Uithaak, Doen'it, BmSê My OuG Self Vir My, "As Jy 'N Goeie Tyd Soek, Ja, Bel Vir My", Dis GHoe Dit Was, BmAlles WasA Siek En Dope En Jas, Hoe AOuer Ons Raak Hoe Meer Hou Ons Vas, Sorrie As GEk So Bietjie Reminisce, Waar's Die Remme? Lewe Gaan Te GVinnig, Die BmName Raak Stemme, Die AStemme Raak Sagter, Snaaks Hoe 'N Oomblik Plek Hou In Jou Hart En Dan VerBmdwyn In Jou GGedagtes, Ag, Dis GDeel Van Die Lewe, Ons GSoek Wat Ons Mis En Ons Mis Wat Ons BmHet, Lewe Is ARof, Ja Niks Is Perfek, Ons Almal Wil APas, Ons Almal Soek 'N BmPlek, Toe Ek Jonger GWas, Was Die Plekkie Baie Groot, 'N Gees Vol Moed, 'N Hele Hart Vol BmHoop, Geen Worries, ADronk Bestuur, Ek Kon Nie Worry Or My Kar Nie, Voel Plesier, Geen BmMoney Maar Ek Kan Nie GGepla Wees Nie, Hoe Moet Ek Af Wees Oor Die GDae Nie? Ons Het BmDames Hier, JaA Niemand Was Gepla Oor Die Name Nie, N.c. Ons Lewe Was Nogal In Harmony. Chorus Kom Net Saam Met GMy, BmWaar Die Son NogA Skyn, Al BmIs Dit NetG Ek En Jy, Dis BmHier Waar Ek WilA Bly.A BmKom Net Saam MetG My, BmWaar Die Son NogA Skyn, Al BmIs Dit NetG Ek En Jy, Dis BmHier Waar Ek WilA Bly, BmNet Ek EnG Jy .Bm . A.. Outro BmNet Ek EnG Jy .Bm . A., BmNet Ek EnG Jy, Bm A (BmNet Ek EnG Jy.)Bm A Bm
인기 곡
관련 노래
FAQ
Net Ek En Jy의 코드는 무엇인가요?
Net Ek En Jy의 코드는 다음과 같습니다: G, Bm, A
Net Ek En Jy의 원곡 조는 무엇인가요?
원곡 조는 D입니다.
Net Ek En Jy을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?
난이도는 Beginner입니다.
Net Ek En Jy을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?
네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Net Ek En Jy을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?
네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.
Net Ek En Jy을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?
Net Ek En Jy 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.
Net Ek En Jy에는 몇 개의 코드가 사용되나요?
Net Ek En Jy에는 3개의 코드가 사용됩니다: G, Bm, A
Net Ek En Jy을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?
이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.
Net Ek En Jy은(는) 어느 연대에 발매되었나요?
Net Ek En Jy은(는) 2020에 발매되었습니다. 2020의 노래 더 보기
Net Ek En Jy에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?
네. 간단하게 버튼을 누르면 Net Ek En Jy의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.
기타 코드
G
Bm
A
카포 · 원곡 코드로 재생