Chordyes

Die Rede

G 조로 된 Cordelia (South Africa)의 Die Rede 기타 코드 & 가사

Bpm:      127
Released: 16 Oct 2010
Album:    Die Beste

Note:    * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 1 fret

Intro
G   G

Verse 1
Dis GVroeg In Die Môre Ek Staan Voor Die Ruit,
Die GSon Wat So Stadig Die Berge Oorkruip,
En Ek Am7Mis Jou,C  Ek Wens Jy Was Nou GHier.G

Verse 2
‘N GDag Sonder Jou Soos ‘N Leeftyd Vir My,
Ek GTel Die Minute Elke Uur Gaan Verby,
En Ek Am7Mis Jou,C  Ek Wens Jy Was Nou GHier.G

Pre-Chorus
Am7 Ek Kan Nie CAsem Haal Nie Dsus4Sonder Jou.

Chorus
GJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
CJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand. G
GJy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
CJy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand.

Verse 3
GEk Sien Jou Later Jou Boodskap Aan My,
Die GPad Weer So Besig Ek Sal Vinniger Ry,
En Ek Am7Mis Jou,C  Ek Wens Jy Was Nou GHier.G

Verse 4
Ek GTel Die Minute Elke Uur Gaan Verby,
Ek GWeet Jy Is Naby, Jy Is Naby Aan My,
En Ek Am7Mis Jou,C  Ek Wens Jy Was Nou GHier.G

Pre-Chorus
Am7 Ek Kan Nie CAsem Haal Nie Dsus4Sonder Jou.

Chorus
GJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
CJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand. G
GJy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
CJy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand.G

Bridge
GEk Mis Jou Hartklop Teen Myne,
C Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Em7Sien,
Wil By Jou Dsus4Wees Vanaand.
GEk Mis Jou Hartklop Teen Myne,
C Ek Kan Nie Wag Om Jou Te Em7Sien,
Wil By Jou Dsus4Wees Vanaand.

Outro
GJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Hier Staan,
CJy’s Vir My Die Rede Hoekom Ek Verlang,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand. G
GJy’s Die Een Wat Alles Vir My Reg Kan Maak,
CJy’s Die Een Langs Wie Ek Aan Die Slaap Wil Raak,
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand,G
Ek Am7Kan Nie Sonder Jou, Ek CWil Nie Sonder Jou VaGnaand.
다른 조로도 이용 가능: D (원곡 조) C E A

FAQ

Die Rede의 코드는 무엇인가요?

Die Rede의 코드는 다음과 같습니다: G, Am7, C, Dsus4, Em7

Die Rede의 원곡 조는 무엇인가요?

원곡 조는 D입니다.

Die Rede을(를) 연주하는 난이도는 어느 정도인가요?

난이도는 Advanced입니다.

Die Rede을(를) 다른 조로 연주할 수 있나요?

네. 이조 기능을 사용해 원하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Die Rede을(를) 어쿠스틱 기타로 연주할 수 있나요?

네. 이 코드는 어쿠스틱과 일렉트릭 기타 모두에서 사용 가능합니다.

Die Rede을(를) 우쿨렐레로 연주할 수 있나요?

Die Rede 코드는 각각의 코드 모양을 사용해 기타나 우쿨렐레로 연주할 수 있습니다.

Die Rede에는 몇 개의 코드가 사용되나요?

Die Rede에는 5개의 코드가 사용됩니다: G, Am7, C, Dsus4, Em7

Die Rede을(를) 연주하는 가장 쉬운 방법은 무엇인가요?

이조 기능을 사용해 여러분의 음역대에 더 잘 맞거나 더 쉬운 코드 모양을 사용하는 조로 바꿀 수 있습니다.

Die Rede은(는) 어느 연대에 발매되었나요?

Die Rede은(는) 2010에 발매되었습니다. 2010의 노래 더 보기

Die Rede에 더 쉬운 코드 버전이 있나요?

네. 간단하게 버튼을 누르면 Die Rede의 코드를 초보자에게 맞는 버전으로 바꿀 수 있어요 - 곡의 키나 코드 진행은 그대로 유지하면서 maj7, m7, 9th 같은 고급 확장 코드만 제거돼요.

0.3x