Bpm: 135
Single Released: 6 Mar 2020
Intro
Verse 1
Hierdie Gevoel Is Ondraaglik,
Nes Jy Gesê Het, Ek, Ek Was,
Hierdie Gevoel, Is Tydelik Nes Jy,
Interlude
Verse 2
Hierdie Gevoel Los My Magteloos,
Ek Kan Nie Verstaan Hoe Jy Gesê Het,
Jy Was Lief Vir My,
En Die Volgende Dag Net Weg Was.
Interlude
Verse 3
Hierdie Gevoel Is Onbeskryflik,
Hierdie Gevoel Los My Met So Baie Vrae!
Was Ek Die Probleem?
Het Ek Te Veel Gegee,
Of Het Ek Net Een Te Veel,
Vir Jou Geraak?
Interlude
Verse 4
Of Het Jy Net Te Min Omgegee?
Hierdie Gevoel Is Tydelik, Nes Jy!
Verse 5
Ek Vat Die Lighter,
En Steek Die Foto Aan,
Die Geheue Word Verbrand,
Solank Mag Hy Lewe, In Sy Gloria,
Solank Mag Hy Lewe!
Ja!
Outro
Hierdie Gevoel Is Tydelik, Nes Jy!