Bpm: 98
Released: 6 Sept 2019
Album: Hoor Ons!
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Lank Pad Tas Gepak,
De La Hey En De La Rey, Die Soutie En Die Boer,
'N Reuse Visvang Kompetisie.
Verse 2
'N Koue Bier Vir Ons Plesier,
'N Vars Vis Op Die Vuur, Gesels Diep In Die Nag In,
Oor Die Grote Wat Ons Nie Kon Land Nie.
Chorus
En Ek Kon Sweer Ek Was Ok,
Net Die Land En Strand Vir My,
En Nou Voel Ons 'N Vuur.
Post-Chorus
N.c.
Pak Die Boot En Stokke Ons Is Honde Uit Ons Hokke,
Al Die Pad Na Koffiebaai,
Om 'N Lyntjie Te Gaan Nat Maak,
My Vistok, Surfboard, Strand Sandale, Opgewonde Uit My Nate
En Ek Gaan Alles Ruil,
Net Die Land En Strand En See Vir My.
Interlude
Verse 3
Ek Is Als Behalwe,
Gepla In Die Midde Golwe Met Die Sink Van My Katrol,
Jy Kry My Nie Gelukkiger Nie.
Verse 4
Want Ons Is Gas En Vonke,
Bandiete Uit Ons Tronke Want Ons Wil Net Visvang,
En Nooit 'N Dag Weer Werk Nie.

Outro