Bpm: 108
Released: 21 Aug 2014
Album: The Original Koekie (Koekeloekie)
Intro
Is Ja, He, Is Ja, He,
Is Ja, He, A A A He,
Is Ja, He, Is Ja, He,
Is Ja, He, A A A.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Interlude
(Is Ja, He, Is Ja, He),
(Is Ja, He, A A A).
Verse 1
Komman Baby Kom Dans Met My,
Wat Is 'N Party Sonder Jou Aan My Sy,
Eight Till Late, Ons Maak 'N Date,
Maak Jou Klaar Ons Meet Mekaar Daar.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Interlude
(Is Ja, He, Is Ja, He),
(Is Ja, He, A A A).
Verse 2
Nou's Dit Baby Nou't Jy Die Beat,
Voel Jy Die Heat, Dis 'N Lekka Beat,
Is Jy Dan Styf, Maak Los Jou Lyf,
Vat Die Vloer Nou Gaan Ons Roer.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Bridge
N.c.
Up Down, Up Down, Up And Down Up,
N.c.
Say Side Left, Side Right, Side All Around,
N.c.
Say Turn Around And Sit, Turn Around And Sit,
N.c.
Turn Around, Turn Around, Turn Around And Sit.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Chorus
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
Outro
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie,
Outjie Met Jou Lekka Boutjie Kom Dans Met My,
Dingetjie Met Jou Lekka Vingertjie Ooo.
(Fade Out)