Chordyes

Drakensberg

អង្កត់ធ្នូហ្គីតា និងអត្ថបទចម្រៀង Drakensberg ដោយ Holo Solo នៅគ្រាមុសិក A

Released: 15 September 2026

Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.

* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: 3 fret

Intro
A  A

Verse 1
Die Mis Lê ALaag, Teen Die Berg Se F#mKant,
Net Wind Deur Die DGras,
En Niks Wat Jou AJaag. A​
Die ASon Breek Stadig Oor Die Drakensberg,
AGoud Teen Die Kraan Se Koud In Die Lug,
'N RiF#mvier Loop Helder Deur Klip En Gras,
En Vir 'N F#mOomblik Vergeet Jy Waar Jy Was,
Die DPad Draai Stadig Deur Die Vallei Jy Heen,
DWolke Hang Swaar Waar Die Pieke Verdwyn,
Ver ABo Ons Val Water Soos Silwerdraad,
En Elke ETree Maak Die Wêreld Stille Raak.

Verse 2
F#m  Hier Hoef Jy Niks Te SDê Nie,
Die Berge Praat GeAnoeg,
Een AAlles Wat So Groot Gevoel Het,
ERaak Skielik Klein Daarbo.

Pre-Chorus
Waar Die Berge AStil Word,
AWaar Die Wolke Laag Kom F#mLê,
F#mWaar Die Wind Deur Die Valleie LDoop,
En Jou EHart Weer Asem AKryE.

Chorus
Waar Berge AStil Word,
ALos Ek Alles Agter F#mMy,
F#mGee My Net Die DrakensbDerg,
Dis EDaar Waar Ek Voel AVry.

Verse 3
Teen Die AMiddag Bou Die Storm Oor Die Kruin,
AWeerlig Trek Wit Deur Die Donker Blou,
F#mReën Val Hard Teen Die Gras En Steen,
Dan Breek Die F#mSon Weer Deur, Asof Niks Gebeur,
By Die DVuur Raak Die Aand Stadig Koud,
DSterre Hang Helder Oor Die Donker Berg,
Geen AStraat Lig, Geen Verkeer, Geen Geraas,
Net 'N EUil In Die Verte,
En Die EHout Wat Kraak.

Verse 4
Ons AJaag So Maklik Na Dinge Wat Nie Bly Nie,
Maar Hier F#mTussen Klip En Hemel,
OntF#mhou Jy Weer Wat Tel.
Een DAsem, Een Vuur, Een Berg Voor Jou,
Hoe EMeer Het Jy Soms Nie Nodig Nie.

Pre-Chorus
Waar Die Berge AStil Word,
AWaar Die Wolke Laag Kom F#mLê,
F#mWaar Die Wind Deur Die Valleie LDoop,
En Jou Hart Weer Asem AKry .E . ..

Chorus
Waar Berge AStil Word,
AVind Ek Weer 'N Stuk Van F#mMy,
F#mGee My Net Die DrakensbDerg,
Dis EDaar Waar Ek Voel AVry.A​

Outro
Die Mis Trek F#mTerug,
F#mHmm MDmm,
Die Berg Bly AStaan,
E  Waar Die Berge AStil Word,
Hmm Mm Mm Mm F#mMmm,
Hmm Mm Mm Mm DMmm,E​
Waar Die Berge AStil Word.
មានផងដែរនៅគ្រាមុសិក: G (គ្រាមុសិកដើម) C D E

FAQ

តើអង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Drakensberg គឺជាអ្វី?

អង្កត់ធ្នូសម្រាប់បទ Drakensberg គឺ: A, F#m, D, E

តើ Key ដើមនៃបទ Drakensberg គឺជាអ្វី?

Key ដើមគឺ G ។

តើការលេងបទ Drakensberg មានកម្រិតពិបាកយ៉ាងណា?

កម្រិតពិបាកគឺ Beginner ។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Drakensberg ក្នុង Key ផ្សេងបានទេ?

បាទ/ចាស។ អ្នកអាចផ្លាស់ប្តូរ Key នៃបទចម្រៀងទៅកាន់ Key ណាមួយបានដោយប្រើមុខងារ Transpose ។

តើបទ Drakensberg អាចលេងជាមួយហ្គីតាអាគូស្ទីកបានទេ?

បាទ/ចាស។ អង្កត់ធ្នូដំណើរការបានទាំងហ្គីតាអាគូស្ទីក និងអគ្គិសនី។

តើខ្ញុំអាចលេងបទ Drakensberg ជាមួយអ៊ូគូឡេឡេបានទេ?

អង្កត់ធ្នូ Drakensberg អាចលេងបានទាំងលើហ្គីតា និងអ៊ូគូឡេឡេ ដោយប្រើទម្រង់អង្កត់ធ្នូដែលសមស្របនឹងឧបករណ៍នីមួយៗ។

តើមានអង្កត់ធ្នូជប៉ុន្មានត្រូវបានប្រើក្នុងបទ Drakensberg?

បទ Drakensberg ប្រើ 4 អង្កត់ធ្នូ: A, F#m, D, E

តើវិធីងាយស្រួលបំផុតដើម្បីលេងបទ Drakensberg គឺជាអ្វី?

អ្នកអាចប្រើមុខងារ Transpose ដើម្បីផ្លាស់ប្តូរ Key ដែលសមស្របនឹងកម្រិតសម្លេងរបស់អ្នក ឬប្រើយាងអង្កត់ធ្នូដែលងាយស្រួលជាង។

បទចម្រៀង Drakensberg ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រាណា?

បទចម្រៀង Drakensberg ត្រូវបានបង្កើតនៅគ្រា 2020។ មើលបញ្ជីបទចម្រៀងគ្រា 2020 បន្ថែមទៀតនៅទីនេះ

តើមានកំណែអង្កត់ភ្លេងដែលងាយស្រួលជាងសម្រាប់ Drakensberg ទេ?

មាន។ ចុចប៊ូតុងធ្វើឲ្យសាមញ្ញដើម្បីប្តូរអង្កត់ភ្លេងចម្រៀង Drakensberg ទៅជាកំណែងាយស្រួលសម្រាប់អ្នកចាប់ផ្តើម - វានឹងលុបផ្នែកបន្ថែមកម្រិតខ្ពស់ដូចជា maj7, m7 និង9 ដោយមិនផ្លាស់ប្តូរគ្រាឬលំដាប់អង្កត់ភ្លេងចម្រៀងទេ។

0.3x