Chordyes

Steve Hofmeyr

Guitar Chords & Lyrics by Steve Hofmeyr — Browse the Complete Collection

មាន 12 អង្កត់ធ្នូ

អង្កត់ធ្នូទាំងអស់ (12)

Pa En Seun
Bpm 78. Released 1 Jan 2012. Album Rug Teen Rug. Ek Staan Hier Alleen Langs Jou Graf. En Ek Wens So Graag Jy Was Nog Hier. Dat Ons Net Kon Praat En Ons Trots Kon Laat Vaar. En Ek Net Jou Pa Kon Wees.
Ek Kort
Bpm 151. Single Released 25 September 2020. Note Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Ek Het N Vriend In Kleinsee. Hy Sien Reg Deur My. Hy Sê Die Glimlag Wat Jy Uitdeel. Is Die Tronk Waar
Master Jack
Bpm 122. Released 20 April 2018. Album Toeka Vol. 13. Its A Strange Strange World We Live In Master Jack Jack. You Taught Me All I Know And Ill Never Look Back. Its A Very Strange World And I Thank Yo
Kaapse Draai
Released 1 Jan 2006. Daars Geen Wyer Draai As N Kaapse Draai. Dis Die Langpad Om En Dis Swaar Gelaai. Dit Help N Hart Wat Skielik Wil Vergeet. Daars Geen Wyer Draai As N Kaapse Draai. In Die Stert Win
My Diefie My Duifie
Released 2014. Note Die Musiek Begin 023. Al Sê Jy My Songs Maak Jou Blou. Al Lag Jy Vir My In Jou Mou. Al Sê Jy Ek Word Jou Heel Grootste Las. Jy Laat My Onthou Hoe Dit Was. Al Skoffel Jy Voor My Ver
Maak Die Bulle Almal Bokke
Bpm 120. Released 20 April 2018. Album Toeka Vol. 13. My Diagnose Is N Shocker. Daars Probleme Met Die Bokke. Vlieg N Trainer Uit Marocco. Fire Almal En Die Kokke. Leer Die Res N Bietjie Sokker. Maar
Langkoebaai
Bpm 85. Released 27 Oct 2027. Album Skree. Was Die Lang Koebaai Net Tydelik Is Jou Hart Van My Verlos. In Die Donker Is Dit Duidelik Die Leemtes Wat Jou Asem Los. Was Die Berge Agter Bonnievale Net Ee
Loper
Bpm 87. Released 27 Oct 2017. Album Skree. Eks N Seeman. En Ek Volg N Ster Oor Die Oseaan. En Die Wind Wat Waai Waar My Seile Hang. Eks ʼN Loper. Kyk Ek Loop Uit Jou Gang En Ek Dans Oor Die Land. Aas
'n Pa Se Hart
Bpm 130. Single Released 20 Juli 2021. Al Sien Jy Nie Die Tuine En Die Treine. Of Die Stad Van Jakaranda Soos Hy Was. Die Bitter Mooi Van Hatfield Square Wat Wemel. Soos Die Mense Samesyn Tot Laat In
Liefling
Bpm 176. Released 20 April 2018. Album Toeka Vol. 13. Jy Weet. Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie. Jy Weet. Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie. Dit Weet Jy Goed. Liefling. Kan Ons Nie Maar Verge
Die Bloubul
Bpm 130. Released 1 Jan 2014. Album 10 Great Songs. Die Blou Bul Eet Nie Van Die Vloer Af Nie. Die Blou Bul Weet Nie Van Verloor Af Nie. Die Blou Bul Sukkel Nie Sy Roer Af Nie. Nou Vra Jy My Vir Wie E
Laaste Song
Bpm 144. Released 7 Nov 2025. Album Dwaas. Al Was Die Laaste Plek In Die Wêreld. Die Laaste Plek In Die Son. En Die Sterre Hardloop Die Nag In. Om Van Alles Weg Te Kom. En As Die Langste Pad In Die Wê