Chordyes

Hey Huganit

Hey Huganit Lyrics by Juanita du Plessis

Bpm: 97 Released: 26 June 2026 Album: Hierdie Oomblik Intro Verse 1 Heeltemal Te Lanklaas Het Ons Gepraat, En Langbeen Agteroor Gekuier Tot Laat. Pre-Chorus Want Ons Almal Jaag Na Iewers, Maar Jaag Na Niks, So Vir Jou My Maat, Stop Ek Hier Waar Ek Is. Chorus En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. Verse 2 Om ‘N Lang Storie Kort Te Maak, Ek Sien Jou Te Min, Ek Wil Alles Hoor So Begin Nou By Die Begin. Pre-Chorus Want Ons Almal Jaag Na Iewers, Maar Jaag Na Niks, So Vir Jou My Maat, Stop Ek Hier Waar Ek Is. Chorus En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. Bridge Ek’s Skuldig, Vergeet So Nou En Dan, Om Te Bel En Te Hoor Hoe Dit Met Jou Gaan, Belowe Jou Vanaand Gaan Ons Net Hier Bly, So Trap Daai Bottel Se Proppie Plat, 'N Bietjie Rooiwyn Kan Dit Lekker Maak, Niks Wat Ons Jaag, Vanaand Is Net Ek En Jy. Interlude Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh. Outro En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. En Ek Sê Hey, Hey.