Chordyes

Gebed Van N Vrou

Gebed Van N Vrou Lyrics by Juanita du Plessis

Bpm: 107 Released: 23 June 2017 Album: Koningskind (Gospel, Vol. 4) Intro Verse 1 'N Vrou Se Gebed, Kan 'N Man Laat Kniel, Sy Koers Verander, 'N Nuwe Pad Kies. Verse 2 'N Vrou Se Gebed, As Jy Mooi Oplet, Is Meer Vir Ander, As Vir Haarself. Pre-Chorus Bid Nou, Bid Tot Die Here, Dis Hy Wat Luister Na Jou. Bid Nou, Vir Die Wat Rou, Met Harte Wat Krake Het. Chorus Dis Hy Wat Elke Traan Opvang, Soos Wie Ook Voor Sy Troon Opgaan, Daar Is Krag Vir Nou, In Die Gebed Van 'N Vrou. Verse 3 'N Vrou Se Gebed, Kan ’N Dogter Lei, As Sy Moet Kies, As Sy Raad Moet Kry. Verse 4 'N Vrou Se Gebed, Kan 'N Seun Bystaan, As Engele Opdrag Gegee Is, Om Hom Te Bewaar. Pre-Chorus Bid Nou, Bid Tot Die Here, Dis Hy Wat Luister Na Jou. Bid Nou, Vir Die Wat Rou, Met Harte Wat Krake Het. Chorus Dis Hy Wat Elke Traan Opvang, Soos Wie Ook Voor Sy Troon Opgaan, Daar Is Krag Vir Nou, In Die Gebed Van 'N Vrou. Bridge Jou Woorde Dra Krag, Met Jesus Se Mag, As Sy Woorde Joune Word. So Gaan Op Jou Knieë, Laat Liefde Jou Leer, Dat Jou Woorde Water Dra, Pre-Chorus Bid Nou, (Bid Nou). Oe, Bid Nou. Pre-Chorus Bid Nou, Bid Tot Die Here, Dis Hy Wat Luister Na Jou. Bid Nou, Vir Die Wat Rou, Met Harte Wat Krake Het. Outro Dis Hy Wat Elke Traan Opvang, Soos Wie Ook Voor Sy Troon Opgaan, Daar Is Krag Vir Nou, In Die Gebed Van 'N Vrou. O-Ho, Daar Is Krag Vir Nou, In Die Gebed Van 'N Vrou, In Die Gebed Van 'N Vrou.