Key: Ab Tempo:103 Time 3/4
Verse 1
Kan Jesus Voel As My Hart So Kwyn
Dat Ek Terugloop Na Blydskap Soek
As El Laaste Draai En Bekommerd Na
En Ek Wil Vir Die Lewe So Mooi
Chorus
O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel
Sy Hart Neem Deel In My Leed
As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud
Is Dan Voel Sy Hart My Leed
Verse 2
Kan Jesus Voel As Dit Donker Word
En Al Wat Ek Sien Bring Vrees
As Die Lig Verdwyn En My Hart So Klein
Sal Sy Hart Naby My Wees
Verse 3
Kan Jesus Voel As Ek Afskeid Neem
Van Die Wat Ek Teer Bemin
As Ek Bitter Treur Met ‘N Hart Geskeur
Kan Hy Met My Deel Daarin
Chorus
O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel
Sy Hart Neem Deel In My Leed
As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud
Is Dan Voel Sy Hart My Leed
Chorus
O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel
Sy Hart Neem Deel In My Leed
As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud
Is Dan Voel Sy Hart My Leed