Chordyes

Mooi Vir My

Hey Wena Meisie の Mooi Vir My の A キーでのギターコードと歌詞

Single Released: 11 Sept 2026

Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.

* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.

Capo: No

Intro
A  Daar Was ASkares In Die Strate,
Die ADag Toe Jesus Daar Kom,
Al Die ASinagoge Was Daar,
Oral Het AMense Saamgedrom,
E  Ek EVra Hom Toe Na My EHuis,
Om Die EAand By My Te Eet,
Ek Wil EWeet Wie Is Die Man,
Wie Was Die Profeet.  A    A

Verse 1
Dis AToe Dat Ek Daai Vrou Sien AInstap,
AAlmal Het Haar F#mAangegEaap,
Mens EKon Haar Nie MisEkyk,
Sy’t ENie Veel EAan,
Die VerEbeelding OorgeAlaat.

Verse 2
AAlmal Se AStuk,
So ASy Naar C#mJesus DStap,
Word DDie Vertrek AStil,
BeF#mken Maar NEie Vir Die Regte RAedes. A

Verse 3
So Is Sy Na DJesus,
Soos Wat Sy Voor Hom ANeerbuig,
Voel Sy Die AOordeel Van Die ASkare,
ESy Was Sy Voete,
Met Haar ETrane En Droog Dit Met Haar AHarA7e.

Verse 4
Jesus ProDbeer Haar Nie Keer,
En DStuur Haar Ook Nie Weg,
Het AHy Dan Nie GeE/G#weet Sy Is F#mSleg,
Ek Wou ‘N EStormloop Uitskreeu,
Sy’s Die ESoort Van Mense Koop En VerAkoop. F

Verse 5
Ek Het A#Geen Idee Gehad,
Wat Here A#Jesus Wou Doen,
Toe Hy A#Sê:
 N.c.
“Simon, Daar’s Iets, Wat Ek Vir Jou Moet Noem”,
F  Ek Toe: “Meester, Dis Reg So,
VerFtel My Wat Jy Wil”,
Maar Soos FHy Begin Praat,
Word Die FPlek HeeltemalA# Stil.

Verse 6
A#  Jesus Toe: “Kyk A#Mooi Na Hierdie Vrou,
Ten A#Spyte Van Haar Vrees,
Het Sy My GeA#ëer,
En My A#Voete Gewas Met Haar Trane,F
Maar Julle Was OnbeFskof,
Bring My Geen FEer,
Geen FOlie Vir My Hoof,
En FVerder Kyk Julle Op HulleF NeeA#r”.

Verse 7
As Sonde Was As D#Skarlaken,
Maar Is Nou Wit Soos A#Sneeu,
Haar Liefde En GeFloof, Was,
Vir My GeA#noeg,
As Hulde Vaak GeD#teken,
Van Die D#Diepte Van God,
Se Genade En VerA#gifnis,
Kan Julle Nie BeGmreken,
En As A#Julle Vuil En VerFwerplike Sy,
Is Sy Mooi Vir A#My.  F#

Verse 8
Ek Was BWoedend Kwaad,
Al Wat BEk Wou Doen,
Was Om BRegsien Wat So Van Ons F#Praat,
Wat Sommer So F#Sondaars Versoen,
En Homself F#God Noem,
Hoe F#Kan Hy Haar Aanvaar?   B

Verse 9
Maar Ek Het BNet Daar Bly Sit,
My BMoed Het My Verlaat,
Die Vrou Se BTrane Het Oor Jesus Se Voete GeEreën,
Sy’t ENie Gepraat,
Jesus EDraai Na Haar En Sê:
BVrou Wees Bly,
BStaan Op En Gaan In Vrede,
F#Jy Is Nou Vry”. B

Verse 10
Jou Sonde Was As ESkarlaken,
N.c.
Maar Is Nou Skoongewas Deur My,
N.c.
Die Liefde En Geloof Wat Jy Gee,
Kon Ek Hier By Niemand Anders BKry,
God Se Genade Is Veel EDieper As Die See,
Ten ESpyte Van Wat Die Mense Van Jou BSê, G#m
F# Is Jy Mooi Vir MBy.   F#

Outro
Jou Sonde Was As ESkarlaken,
Maar Is Nou Skoongewas BDeur My,
Die BLiefde En GeF#loof Wat Jy Gee,
Kon Ek F#Hier By Niemand Anders KBry,
God Se Genade Is Veel EDieper As Die See,
Ten Spyte Van Wat Die Mense Van Jou BSê,G#m    F#
Is Jy Mooi Vir BMy.F#    B
他のキーも利用可能: D (元のキー) C E G

FAQ

Mooi Vir Myのコードは何ですか?

Mooi Vir Myのコードは次のとおりです:A, E, F#m, C#m, D, A7, E/G#, F, A#, D#, Gm, F#

Mooi Vir Myのオリジナルキーは何ですか?

オリジナルキーはDです。

Mooi Vir Myを弾く難易度はどれくらいですか?

難易度レベルはAdvancedです。

Mooi Vir Myを別のキーで弾くことはできますか?

はい。移調(トランスポーズ)機能を使って、どのキーにも変更できます。

Mooi Vir Myはアコースティックギターで弾けますか?

はい。このコードはアコースティックギターでもエレキギターでも使用できます。

ウクレレでMooi Vir Myを弾くことはできますか?

Mooi Vir Myのコードはギターでもウクレレでも、それぞれの楽器に合ったコードフォームで演奏できます。

Mooi Vir Myではいくつのコードが使われていますか?

Mooi Vir Myでは12個のコードが使われています:A, E, F#m, C#m, D, A7, E/G#, F, A#, D#, Gm, F#

Mooi Vir Myを最も簡単に弾く方法は何ですか?

移調機能を使って自分の声域に合わせるか、より簡単なコードフォームに変更することができます。

Mooi Vir My はどの年代に作られましたか?

Mooi Vir My は 2020年代に作られました。 他の 2020 の曲はこちらでご覧いただけます

Mooi Vir My のもっと簡単なコードバージョンはありますか?

あります。「簡易化」ボタンをタップすると、Mooi Vir My のコードが初心者向けに変わります - maj7やm7、9thなどの高度な拡張コードが省略されますが、曲のキーやコード進行は変わりません。

0.3x