Bpm: 136
Released: 3 Dec 2021
Intro
Verse 1
Welkom O Stille Nag Van Vrede,
Onder Die Suiderkruis,
Wyl Stemme Uit Die Ou Verlede,
Oor Sterre Velde Ruis.
Chorus
Kersfees Kom, Kersfees Kom,
Gee Aan God Die Eer,
Skenk 'N Helder Somer Kersfees,
Aan Hierdie Land O Heer.
Verse 2
Hoor Jy Hoe Sag Die Klokke Beier,
In Eeue Ouer Taal,
Kyk Selfs Die Nagtelike Swye,
Vertel Die Ou Verhaal.
Chorus
Kersfees Kom, Kersfees Kom,
Gee Aan God Die Eer,
Skenk 'N Helder Somer Kersfees,
Aan Hierdie Land O Heer.
Interlude
Verse 3
Voel Jy Ook Nou Sy Warme Liefde,
As Ons Die Dag Gedenk,
Toe Hy Sy Seun Aan Ons Gesteur Het,
Ons Grootste Kers Geskenk.
Chorus
Kersfees Kom, Kersfees Kom,
Gee Aan God Die Eer,
Skenk 'N Helder Somer Kersfees,
Aan Hierdie Land O Heer.
Chorus
Kersfees Kom, Kersfees Kom,
Gee Aan God Die Eer,
Skenk 'N Helder Somer Kersfees,
Aan Hierdie Land O Heer.
Outro