Chordyes

Huise Van Glas

Lirik Lagu Huise Van Glas oleh Theuns Jordaan

Huise Van Glas - Theuns Jordaan Intro Verse 1 Kyk Die Mense In Die Strate, Dokters Staats Amptenare Almal Dra Geheime In Die Mou Soos Papierpoppe Op Kaarte, Word Ons Leeg En Sonder Harte En Daar's Niemand Wat 'N Ander Meer Vertrou Chorus Waarom Sien Ons Die Splint In 'N Ander Een Se Oog? En Staar Ons Altyd Blind In Die Van Hom Dieselfde Son Wat Daar Skyn Gee Aan Almal Deel Van Hom Oh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger Nie Want Almal Woon In Huise Van Glas Interlude Verse 2 Kyk Die Mense In Die Koerante, Oordeel Van Alle Kante Is Daar Dalk 'N Skuldgevoel Wat Skuil? En Die Mense Praat En Skinner, Oor Die Dinge Wat Hulle Hinder Maak Nie Saak Wie Huil Dis Die Styl Chorus Waarom Sien Ons Die Splint In 'N Ander Een Se Oog? En Staar Ons Altyd Blind In Die Van Hom Dieselfde Son Wat Daar Skyn Gee Aan Almal Deel Van Hom Oh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger Nie Want Almal Woon In Huise Van Glas Outro