Chordyes

My Diefie My Duifie

Lirik Lagu My Diefie My Duifie oleh Steve Hofmeyr

Released: 2014 Note: Die Musiek Begin 0:23 Intro Verse 1 Al Sê Jy My Songs Maak Jou Blou, Al Lag Jy Vir My In Jou Mou, Al Sê Jy Ek Word Jou Heel Grootste Las, Jy Laat My Onthou Hoe Dit Was. Chorus Al Skoffel Jy Voor My Verbei, Op Liedjies Van Elvis En Ge, (Kyk Hier Staan Ons Alleen), Hier Staan Ons Alleen (Is Ek Vir Jou Vreemd), Is Ek Vir Jou Vreemd, (My Liefie, My Lyfie), My Liefie, My Lyfie, My Diefie, My Duifie Ek Bly. Verse 2 Al Plaas Jy 'N Wag Voor My Mond, Al Vryf Jy Nog Sout In Die Wond, Al Soen Jy Vir Die Springbok Span, Al Doen Jy Dit Als, Want Jy Kan. Chorus Al Skoffel Jy Voor My Verbei, Op Liedjies Van Elvis En Ge, (Kyk Hier Staan Ons Alleen), Hier Staan Ons Alleen (Is Ek Vir Jou Vreemd), Is Ek Vir Jou Vreemd, (My Liefie, My Lyfie), My Liefie, My Lyfie, My Diefie, My Duifie Ek Bly. Interlude My Liefie, My Lyfie, My Diefie, My Duifie Ek Bly. Chorus (Hier Staan Ons Alleen), Hier Staan Ons Alleen (Is Ek Vir Jou Vreemd), Is Ek Vir Jou Vreemd, (My Liefie, My Lyfie), My Liefie, My Lyfie, My Diefie, My Duifie Ek Bly. Outro My Liefie, My Lyfie, My Diefie, My Duifie Ek Bly.