Chordyes

Dit Borrel In My

Lirik Lagu Dit Borrel In My oleh Misc Praise Songs

Verse 1 Dit Borrel In My Want Ek Is So Bly Jesus Het My Lief! Vir My Het Gesterf En Gered Van Verderf Ja! Jesus Het My Lief! Verse 2 Sy Liefde So Groot Red My Van Die Dood Jesus Het My Lief! Dit Borrel Alweer En Ek Kan Dit Nie Keer Ja! Jesus Het My Lief! Chorus Dit Borrel In My Want Ek Is So Bly Jesus Maak My Lewe Vry Hy Neem Weg My Sondeskuld Dit Borrel Dit Borrel Dit Borrel Dit Borrel Dit Borrel, Dit Borrel In My