Chordyes

O Christus Ons Verlange

Lirik Lagu O Christus Ons Verlange oleh Misc Christmas

Verse 1 O Christus, Ons Verlange, U Het Ons Heil Gebring. Sal Ooit Ons Jubelsange U Lof Na Waarde Sing? Vervul In Welbehae Ons Harte Met U Gees; Skenk Ons In Hierdie Dae' 'N Ware Christusfees. Verse 2 U Wat As Hemelkoning In Heerlikheid Regeer, Maak Onder Mense Woning Daal As 'N Dienskneg Neer - En Herders Vind 'N Herder Oor Wie Hul Dankbaar Juig; En Wyses Vind Die Wysheid Voor Wie Hul Biddend Buig. Verse 3 Soos Kinders Met "Hosannas" Hul Koning Bly Ontmoet, En Sion Sy Messias Met Jubels Kon Begroet So Wil My Lied U Vrede, U Heerskappy Besing; My Lof En Dankgebede U Juigend Hulde Bring. Verse 4 Ek, Magteloos Gebonde, Word Weer Deur U Bevry; Ek Is Bevlek Met Sonde U Kom En Reinig My. Nou Leef My Dankgebede Nou Kan Ek Sing En Dien! Nou Kan Ek Sterf In Vrede Ek Het My Heer Gesien!