Chordyes

Bakkie In Die Land

Lirik Lagu Bakkie In Die Land oleh Marno van der Merwe

Intro Verse 1 Hier Is 'N Kort Storie Van My Bakkie In Die Land Vasgesit, Vier Wiele In Die Sand Eers Was Ek Kwaad, Hoe Het Ek Hier Beland? Hoor Net Hierdie Storie Van My Bakkie In Die Land Dit Was Nog 'N Dag Soos Elke Ander Dag Die Pad Was Mooi Die Plaas Was Prag-Prag-Pragtig En Wragtig Toe Begin Dit Reën Ek Was Myle Weg Toe Die Here My Wil Seën Chorus En Die Hemel Maak Oop En Hy Laat Loop En Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, Vat Diep Geplant Met My Bakkie In Die Land Verse 2 Nou Hierdie Is 'N Storie, Ek Is Op Sinkgatrand Vasgeval, My Bakkie In Die Land Die Wiele In My Kop Spin Die Wiele In Die Grond Spin Plat Op Sy Maag Lê My Bakkie In Die Land Chorus En Die Hemel Maak Oop En Hy Laat Loop En Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, Vat Diep Geplant Met My Bakkie In Die Land Verse 3 Ek Bel Vir Piet Om Te Ry My Te Kom Help Maar Hy Is Ook Vas Daar Anderkant Die Veld Waar Kry Ek En Piet Dan Nou 'N Helpende Hand, Altwee Kniediep In Die Knyp Met Ons Bakkies In Die Land Nou Ek Is Baie Braaf Ja, Ek Belowe Dit En My Bakkie Is Fris Maar Hier Gaan Ek Vir Dae Sit Die Reën Raak Lig En Net Toe My Gemoed Stig, Hoor Ek Weer Die Weer Hoe Die Here My Wil Seën Chorus En Die Hemel Maak Oop En Hy Laat Loop En Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, Vat Diep Geplant Met My Bakkie In Die Land Bridge Ek Kan Loop En Dalk Versuip Twee En Dertig Myl In Die Reën Af Seil Maar My Oë Raak Wyd Want Die Son Kom Uit Hoop Flippen Groot Om My Bakkie Uit Te Stoot Maar Nat Of Droog, Ek Sit Waar Ek Sit Die Wiele Grou Swaar Uit, Die Son Brand My Gaar Uit Dit Was Baie Beter Met My Bakkie In Die Reën Begin Ek Toe Maar Bid Dat Die Here My Moet Seën Chorus En Die Hemel Maak Oop En Hy Laat Loop En Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, Vat En Die Hemel Maak Oop En Hy Laat Loop En Dit Donder Neer Soos 'N Haelgeweer En Ek Los Die Pad Soos Die Stroom My Vat, Vat, Vat Diep Geplant Met My Bakkie In Die Land Diep Geplant Met My Bakkie In Die Land