Chordyes

Ek Lewe

Lirik Lagu Ek Lewe oleh Koos Roos

Key: C Tempo: 81 Time:4/4 Intro Verse 1 Ek Lewe Gemaak Om Na Liefde Te Strewe Op Vlerke Van Vriendskap Te Swewe Sonder Vrae Oor Sonder Sorge Verse 1 Dag Vir Dag Dreun Ritme Om My Heen Voel Die Ure Vol, En Tog Alleen Maar Jou Blik Verslaan My Vrese Son Saffierm Lag In Jou Wese Bring Geluk Wat Lank Verlore Was Chorus Ek Lewe Gemaak Om Na Liefde Te Strewe Op Vlerke Van Vriendskap Te Swewe Sonder Vrae Oor Wat More Mag Bring Ek Lewe, Verstape Van Droom En Van Vrede Die Vreugde Van Leef In Die Hede Dat Ek Hier Is Vir 'N Rede Verse 2 Die Vrae Was Soos Skadus Binne My Deur Die Ligte Lag, En Antwoord Jy En Ek Sien Die Sonverhale In Jou Oe, Nuwe Tale Lees Die Storie Van 'N Weer Begin Chorus Ek Lewe Gemaak Om Na Liefde Te Strewe Op Vlerke Van Vriendskap Te Swewe Sonder Vrae Oor Wat More Mag Bring Ek Lewe, Verstape Van Droom En Van Vrede Die Vreugde Van Leef In Die Hede Dat Ek Hier Is Vir 'N Rede