Chordyes

Dis N Vibe

Lirik Lagu Dis N Vibe oleh Juanita du Plessis

Bpm: 140 Released: 26 June 2026 Album: Hierdie Oomblik Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Laat Daai Beat Nou Drop, N.c. Laat Die Voete Dans, Dis ‘N Vibe. Verse 1 Is Dit Daar In Desember In Hartenbos, Karavane Gepark, Vure Brand Met Tjop Dop En Boerewors, Dis Hoe Ons Dit Doen, N.c. Mos. Verse 2 Is Dit Dalk In Die Bosveld Op Jou Neef Se Plaas, Skape Braai Op Die Spit, En Die Windpomp Sherrie Maak Die Bene Los, Ja Dis Hoe Ons Dit Doen. Mos. Pre-Chorus 1 Kry Jou Hier, Kry Jou Daar, Maak Memories Bymekaar. Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Interlude Verse 3 Vat My Saam Na Die Weskus By Hentiesbaai, Potte Prut Op Die Strand, En Die Bakkie Speakers Vol Oopgedraai, Kaalvoet In Die Sand, N.c. Kwaai. Verse 4 Doen Ons Dan Net Die Tuinroete Om Die Huis, Skuif Die Stoele En Tafels Weg, Ons Gooi ‘N Sokkie In 'N Ou Kombuis, Nooi Al Die Bure Saam, Verstaan. Pre-Chorus 2 Kry My Hier, Kry My Daar, Maak Memories Bymekaar. Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Interlude Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Outro Dis 'N Vibe.