Chordyes

Verdwaal

Lirik Lagu Verdwaal oleh Jacques Not Jack

Verse 1 Ek Ken 'N Meisie Wat Glimlag As Die Druppels Teen Die Teer Spat Sy Wil Dans In Die Reën En Ek Sondig Weer Op 'N Sondag Sy Lees Haar Bybel Met 'N Vol Hart Probeer Dit Alles Met My Deel Pre—Chorus Sy's Te Goed Vir Hierdie Lewe Chorus Want Sy's 'N Engel In Die Hel Se Strate Sy Pas Nie In Nie Want Sy Praat Net Waarheid Sy Lyk Verdwaal En Ek Sien Haar Oë Net Bo Die Vlamme En Voel Die Hoop In Haar Sagte Staar En Sy Laat My Verdwaal Verse 2 Oh—Oh Sy Sien Die Sterre In Die Donker In My Hemel Is Daar Wolke Sy Sien Verby Elke Een En Ek Krap Al Weer Aan My Wonde Sy Soen Dit Beter Met Beloftes Sê, "Môre Gaan Dit Beter Wees, Ek Sweer" Pre-Chorus Sy's Te Goed Vir Hierdie Lewe Chorus Want Sy's 'N Engel In Die Hel Se Strate Sy Pas Nie In Nie Want Sy Praat Net Waarheid Sy Lyk Verdwaal En Ek Sien Haar Oë Net Bo Die Vlamme En Voel Die Hoop In Haar Sagte Staar En Sy Laat My Verdwaal Outro Verdwaal Verdwaal Verdwaal Verdwaal Verdwaal Verdwaal Verdwaal Verdwaal