Chordyes

Mooi Vir My

Lirik Lagu Mooi Vir My oleh Hey Wena Meisie

Single Released: 11 Sept 2026 Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Daar Was Skares In Die Strate, Die Dag Toe Jesus Daar Kom, Al Die Sinagoge Was Daar, Oral Het Mense Saamgedrom, Ek Vra Hom Toe Na My Huis, Om Die Aand By My Te Eet, Ek Wil Weet Wie Is Die Man, Wie Was Die Profeet. Verse 1 Dis Toe Dat Ek Daai Vrou Sien Instap, Almal Het Haar Aangegaap, Mens Kon Haar Nie Miskyk, Sy’t Nie Veel Aan, Die Verbeelding Oorgelaat. Verse 2 Almal Se Oë Stuk, So Sy Naar Jesus Stap, Word Die Vertrek Stil, Beken Maar Nie Vir Die Regte Redes. Verse 3 So Is Sy Na Jesus, Soos Wat Sy Voor Hom Neerbuig, Voel Sy Die Oordeel Van Die Skare, Sy Was Sy Voete, Met Haar Trane En Droog Dit Met Haar Hare. Verse 4 Jesus Probeer Haar Nie Keer, En Stuur Haar Ook Nie Weg, Het Hy Dan Nie Geweet Sy Is Sleg, Ek Wou ‘N Stormloop Uitskreeu, Sy’s Die Soort Van Mense Koop En Verkoop. Verse 5 Ek Het Geen Idee Gehad, Wat Here Jesus Wou Doen, Toe Hy Sê: N.c. “Simon, Daar’s Iets, Wat Ek Vir Jou Moet Noem”, Ek Sê Toe: “Meester, Dis Reg So, Vertel My Wat Jy Wil”, Maar Soos Hy Begin Praat, Word Die Plek Heeltemal Stil. Verse 6 Jesus Sê Toe: “Kyk Mooi Na Hierdie Vrou, Ten Spyte Van Haar Vrees, Het Sy My Geëer, En My Voete Gewas Met Haar Trane, Maar Julle Was Onbeskof, Bring My Geen Eer, Geen Olie Vir My Hoof, En Verder Kyk Julle Op Hulle Neer”. Verse 7 As Sonde Was As Skarlaken, Maar Is Nou Wit Soos Sneeu, Haar Liefde En Geloof, Was, Vir My Genoeg, As Hulde Vaak Geteken, Van Die Diepte Van God, Se Genade En Vergifnis, Kan Julle Nie Bereken, En As Julle Vuil En Verwerplike Sy, Is Sy Mooi Vir My. Verse 8 Ek Was Woedend Kwaad, Al Wat Ek Wou Doen, Was Om Regsien Wat So Van Ons Praat, Wat Sommer So Sondaars Versoen, En Homself God Noem, Hoe Kan Hy Haar Aanvaar? Verse 9 Maar Ek Het Net Daar Bly Sit, My Moed Het My Verlaat, Die Vrou Se Trane Het Oor Jesus Se Voete Gereën, Sy’t Nie Gepraat, Jesus Draai Na Haar En Sê: “Vrou Wees Bly, Staan Op En Gaan In Vrede, Jy Is Nou Vry”. Verse 10 Jou Sonde Was As Skarlaken, N.c. Maar Is Nou Skoongewas Deur My, N.c. Die Liefde En Geloof Wat Jy Gee, Kon Ek Hier By Niemand Anders Kry, God Se Genade Is Veel Dieper As Die See, Ten Spyte Van Wat Die Mense Van Jou Sê, Is Jy Mooi Vir My. Outro Jou Sonde Was As Skarlaken, Maar Is Nou Skoongewas Deur My, Die Liefde En Geloof Wat Jy Gee, Kon Ek Hier By Niemand Anders Kry, God Se Genade Is Veel Dieper As Die See, Ten Spyte Van Wat Die Mense Van Jou Sê, Is Jy Mooi Vir My.