Chordyes

Lig Op Jou Oë

Lirik Lagu Lig Op Jou Oë oleh Gillaume & René Worship

Verse 1 Daar’s ‘N Koning Wat Regeer Hy’s Ewig En Onwankelbaar As Hy Praat Bewe Die Aarde Sy Almag En Sy Waarde Is Onmeetbaar Verse 2 Hy’s ‘N Vesting In Die Storm ’N Toevlug As Die Berge Om Ons Val Elke Wapen Wat Gemaak Word Sal Breek Onder Die Almag Van Sy Hand Koor Lig Op Jou Oë, Kom Kyk En Sien Die God Van Die Leërskare Hy Heers Oor Die Aarde Wees Stil En Weet, Hy Is Jou God Hy Is Hoog Verhewe Hy Regeer Verewig Verse 3 Daar’s ‘N Koning Wat Regeer Die Soom Van Sy Kleed Vul Die Tempel Ons Leier In Oorwinning Dis Hyself Wat Voor Ons Uit Sal Gaan Verse 4 Al Lyk Alles Uit Beheer Is Hy Steeds Op Die Troon Van Genade Koninkryke Wankel Maar Dié Wat Op Die Rots Is Sal Bly Staan Outro Hy Wat Hoër As Die Berge Is Hy Wat Bo Al Die Storms Heers Hy Wat Sterker As Die Sterkste Winde Is Ek Kyk Op, Ek Kyk Op Na U