Chordyes

Net Ek En Jy

Lirik Lagu Net Ek En Jy oleh Donkerbaai

Single Released: 11 Sept 2026 Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ek Ruil Die Stad Vir Die Stilte, En Skerms Vir Die See, Die Kronkelpaaie Oor Die Bulte, Wat My Weer Asem Gee, Ek Hoor Geluide Oor Die Vlaktes, Dit Roep My Na My Jeug, En Steek Vas In My Gedagtes, Om My Roetienes Te Breek. Chorus Kom Net Saam Met My, Waar Die Son Nog Skyn, Al Is Dit Net Ek En Jy, Dis Hier Waar Ek Wil Bly. Kom Net Saam Met My, Waar Die Son Nog Skyn, Al Is Dit Net Ek En Jy, Dis Hier Waar Ek Wil Bly, Net Ek En Jy. Verse 2 Weer In My Gevoelens, Lewe So Wild Ek Vergeet Wat Die Doel Is, Groot Word Is Deel Van Die Game, Soms Wil Ek Vashaak, Uithaak, Doen'it, Sê My Ou Self Vir My, "As Jy 'N Goeie Tyd Soek, Ja, Bel Vir My", Dis Hoe Dit Was, Alles Was Siek En Dope En Jas, Hoe Ouer Ons Raak Hoe Meer Hou Ons Vas, Sorrie As Ek So Bietjie Reminisce, Waar's Die Remme? Lewe Gaan Te Vinnig, Die Name Raak Stemme, Die Stemme Raak Sagter, Snaaks Hoe 'N Oomblik Plek Hou In Jou Hart En Dan Verdwyn In Jou Gedagtes, Ag, Dis Deel Van Die Lewe, Ons Soek Wat Ons Mis En Ons Mis Wat Ons Het, Lewe Is Rof, Ja Niks Is Perfek, Ons Almal Wil Pas, Ons Almal Soek 'N Plek, Toe Ek Jonger Was, Was Die Plekkie Baie Groot, 'N Gees Vol Moed, 'N Hele Hart Vol Hoop, Geen Worries, Dronk Bestuur, Ek Kon Nie Worry Or My Kar Nie, Voel Plesier, Geen Money Maar Ek Kan Nie Gepla Wees Nie, Hoe Moet Ek Af Wees Oor Die Dae Nie? Ons Het Dames Hier, Ja Niemand Was Gepla Oor Die Name Nie, N.c. Ons Lewe Was Nogal In Harmony. Chorus Kom Net Saam Met My, Waar Die Son Nog Skyn, Al Is Dit Net Ek En Jy, Dis Hier Waar Ek Wil Bly. Kom Net Saam Met My, Waar Die Son Nog Skyn, Al Is Dit Net Ek En Jy, Dis Hier Waar Ek Wil Bly, Net Ek En Jy . . .. Outro Net Ek En Jy . . ., Net Ek En Jy, (Net Ek En Jy.)