Chordyes

Breek My Hart

Lirik Lagu Breek My Hart oleh Corlea Botha

Bpm: 103 Released: 18 Mar 2019 Album: Onbreekbaar Pre-Chorus N.c. Breek My Hart 'Seblief, N.c. Sodat Ek Jou Van Vooraf Weer Kan Kies, N.c. Want Ek Sal Nie 'N Ding Verander Nie, N.c. Jou Wonde Maak Nie Seer Nie, Maak My Liewer. Chorus Maak Jou Foute Weer, Sodat Ek Net Van Vooraf Les Kan Leer, En Weereens Na Jou Kyk En Als Vergewe, Jou Wonde Maak Nie Seer Nie, Maak My Liewer, Vir Jou, Oooh . . ., Vir Jou, Ooh Ooh. Post-Chorus Breek My Hart 'Seblief, En Vra My Dan Net Weer Om Lief Te Wees, Ek Sal Dit Doen Want Ek Het Nie 'N Keuse, Als Van My Hart, My Siel, My Wese. Verse 1 En Gooi Dit Als Weer Weg, Ek Sal Gereed Staan En Vir Ons Bly Veg, Al Weet Ek Jy's Verkeerd En Ek Is Reg, Gooi Dit Als Weer Weg. Verse 2 Maak Foute, Ek Belowe Ek's Die Een, Ek Belowe Ek's Die Een, Wat Al Jou Seer Kan Weg Vat, Ja, Gaan Heel Maak . . .. Pre-Chorus Breek My Hart 'Seblief, Sodat Ek Jou Van Vooraf Weer Kan Kies, Want Ek Sal Nie 'N Ding Verander Nie, Jou Wonde Maak Nie Seer Nie, Maak My Liewer. Chorus En Maak Jou Foute Weer, Sodat Ek Net Van Vooraf Les Kan Leer, En Weereens Na Jou Kyk En Als Vergewe, Jou Wonde Maak Nie Seer Nie, Maak My Liewer. Post-Chorus Breek My Hart 'Seblief, En Vra My Dan Net Weer Om Lief Te Wees, Ek Sal Dit Doen Want Ek Het Nie 'N Keuse, Als Van My Hart, My Siel, My Wese. Verse 3 Gooi Dit Als Weer Weg, Al Weet Ek Jy's Verkeerd En Ek Is Reg, Gooi Dit Als Weer Weg, Gooi Dit Als Weer Weg. Outro Breek My Hart 'Seblief, Sodat Ek Jou Van Vooraf Weer Kan Kies, Want Ek Sal Nie 'N Ding Verander Nie, Jou Wonde Maak Nie Seer Nie, Maak My Liewer.