Bpm: 104
Released: 25 May 2018
Album: Wees Lief
Intro
Verse 1
Elke Mens Se Huis Het ’N Kruis
Van Die Kleinste Kamers,
Tot Die Grootste Paleis.
Verse 2
Elke Siel Se Storie Maak Saak,
Maar Dis Wat Jou Hart,
Met Jou Storie Maak.
Chorus
Laat Die Kruise Val En Laat Die Liefde Leef,
Laat Die Drome Van Jou Hart Op Vlerke Sweef,
Laat Die Kruispad Voor Jou, Jou Nog Meer Laat Glo,
In Die Hoop Van Bo,
Die Droom Van Geluk,
Laat Die Klippe Wegrol,
Laat Die Waarheid Wen,
Omdat Elke Siel Wat Lief Het Elke Droom Laat Wen,
En Die Liefde Word Ons Huise,
Waarin Kruise Elke Hart Sal Dra.
Verse 3
En Ek Glo,
Want Dis Al Wat Ek Het,
En Ek Weet,
Ek Is Lankal Gered,

Outro