Chordyes

Hier Staan Ons Nou

Lirik Lagu Hier Staan Ons Nou oleh Cordelia

Bpm: 140 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Intro Verse 1 Hier Staan Staan Ons Nou Alleen Voor Mekaar, Hier Is Dit Nou, Die Oomblik Is Waar, Wat Het Jou So Deurmekaar Gemaak? Het Jy Gedink Dit Maak Nie Regtig Saak? Chorus As Jy Nie Sê Wat Jy Voel Nie, As Jy Stilbly En Staan, As Jy Sê Dat Jy Nêrens Sonder My Wil Gaan, En Hoe Weet Ek Of Jy Regtig Elke Woord Bedoel? Elke Keer As Ek Jou Naby Aan My Voel. Verse 2 Wat Maak Ek Nou Sonder Jou Hier By My? Laat My Verstaan Hoekom Jy Nou Moes Ry? Wat Het Jou So Deurmekaar Gemaak? Het Jy Gedink Dit Maak Nie Regtig Saak? Chorus As Jy Nie Sê Wat Jy Voel Nie, As Jy Stilbly En Staan, As Jy Sê Dat Jy Nêrens Sonder My Wil Gaan, En Hoe Weet Ek Of Jy Regtig Elke Woord Bedoel? (Elke Woord Bedoel), Elke Keer As Ek Jou Naby Aan My Voel. Bridge Wat Van Gister Is Dit Verby? Wat Het Jy Gesê Vir My? Jy Sal My Nooit Seer Kan Maak, Is Dit Liefde, Is Dit Haat? Gee Jou Antwoord, Wys Vir My, Hoekom Jy Nie Meer Wil Bly? Dit Sny Reg Deur My, Outro As Jy Nie Sê Wat Jy Voel Nie, As Jy Stilbly En Staan, As Jy Sê Dat Jy Nêrens Sonder My Wil Gaan, En Hoe Weet Ek Of Jy Regtig Elke Woord Be-Doel? (Elke Woord Bedoel), Elke Keer As Ek Jou Naby Aan My Voel, Elke Keer As Ek Jou Naby Aan My Voel.