Chordyes

Draai Om

Lirik Lagu Draai Om oleh Cordelia

Bpm: 135 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro (Draai Die, Draai Die, Draai Die) (Draai Die, Draai Die, Draai Die) N.c. Draai Bietjie Om, Verse 1 En Kyk Gou Agter Jou, Hier Staan Ek Alleen, Oe Ek Wag Net Vir Jou. Verse 2 Jy’t Genoeg, Jou Rug Op My Gedraai, En Nou Gaan Ons Twee Saam, ‘N Bietjie Lyfie Swaai. Chorus Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My, Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My. Verse 3 As Jy Langs Jou Kyk, Ooh Dan Is Ek Daar, As Jy Voor Jou Kyk, Ooh Dan Wys Ek Jou Waar. Verse 4 Gee Jou Hand Vir My, Dan Draai Ek Jou Om, Al In Die Rondte Om, Om En Om. Chorus Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My, Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My. Outro Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My, Draai Net Om Om Al In Die Rondte Om, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My, Ek Sal Jou Wys Jy Draai Net Jou Lyf En Dan Kyk Jy Vir My.