Chordyes

Die Man Met Die Purperkleed

Lirik Lagu Die Man Met Die Purperkleed oleh Cathy Viljoen

Tempo 106 Time 3/4 Verse 1 Jare Gelede In Die Ou Jerusalem In Die Hofsaal Voor Pilatus Staan ‘N Man Verwerpe Verstote, Hy Dra ‘N Doringkroon Die Man Met Die Purper Kleed Chorus Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Verse 2 Hy Was Bekend Met Krankheid Smart En Pyn Hy Neem Al Ons Sondes Op Hom Versoek Seur Die Duiwel En Deur Die Mens Verloën Die Man Met Die Purper Kleed Chorus Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Verse 3 Hy Neem Sy Kruis En Dra Dit Tot Op Golgotha Verbrysel En Deurboor Was Hy Daar Hulle Spuug Op Hom En Slaan Hom Sy Klere Word Verdeel Die Man Met Die Purper Kleed Chorus Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Verse 4 Jesus Verlosser Hy Wag Nou Vir Jou Hy Het Die Wereld Gekoop Deur Sy Bloed Hy Soek En Roep Jou, Wat Gaan Jy Met Hom Maak Die Man Met Die Purper Kleed Chorus Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed Maar Die Skare Skree Eendragtig Kruisig Kruisig Hom Die Man Met Die Purper Kleed