Chordyes

Hoor Ons

Lirik Lagu Hoor Ons oleh Bok van Blerk

Bpm: 160 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Kinders Gemaak Om Te Sien, Nie Te Hoor, Maar Dis Nie Die Waarheid Nie, Dit Is Nie So, Sê Wat Jy Binne Voel, Sê Wat Jy Glo, Moet Nooit Die Geveg Teen Die Wêreld Verloor, So Sing Almal Saam En Die Wêreld Sal Hoor. Chorus Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, (Want Jy Kan), Hoor Hoe Mooi, (Klink Ons Saam), Hoor Ons. Interlude Verse 2 Jy Staan In Die Hoek Met 'N Vinger Op Mond, Jou Taal En Jou Vryheid Noodlottig Gewond, Maar Kom Ons Wees As Afrikaners 'N Front, Met Oë Na Die Toekoms En Voete Op Grond, Dan Skyn Jy Jou Waarheid So Sterk Soos Die Son. Chorus Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, (Want Jy Kan), Hoor Hoe Mooi, (Klink Ons Saam), Chorus Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, (Want Jy Kan), Hoor Hoe Mooi, (Klink Ons Saam), Hoor Ons. Bridge Wees Die Rede Dat Môre Kom, Maak Dit Beter Vir Almal Om Ons, Hoor Hoe Eggo Die Woorde, Hoor Hoe Antwoord Die Krans. Chorus Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, Hoor Hoe Mooi. Outro Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, (Want Jy Kan), Hoor Hoe Mooi, (Klink Ons Saam). Hoor Ons, Hoor Ons, Die Hand Voor Ons Monde Versmoor Ons, Vermoor Ons, Sing Hard, (Want Jy Kan), Hoor Hoe Mooi, (Klink Ons Saam). Hoor Ons.