Chordyes

Een

Lirik Lagu Een oleh Bok van Blerk

Bpm: 103 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Intro Verse 1 Was Jou Hande In Onskuld, As Jy Kan, Gaan Net Aan, Laat Die Wêreld Jou Mis Kyk In En Weer Uit Spoorloos Verdwyn. Verse 2 Draai Jou Rug Op Jou Naaste, As Jy Wil, Bly Maar Stil, Of Staan Nader Aan Iemand, Steek Uit Jou Hand, Steek Uit Jou Hand. Chorus Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme, En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy, Ek Vir Jou En Jy Vir My, N.c. Een. Interlude Verse 3 Alles Lyk Net 'N Druppel, Wil Jy Drup, Gaan Jy Val, Saam Kan Ons Al Die Damme Vul Tot Bo Die Damwal, En Die Woorde En Akkoorde Van 'N Koor Wat Saam Navore Staan, Sing Nog Harder As Tevore Van Hoe Ons Nooit Sal Verlore Gaan. Chorus Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme, En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy, Ek Vir Jou En Jy Vir My, Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme, En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy, Ek Vir Jou En Jy Vir My, N.c. Een. Interlude Ek Vir Jou En Jy Vir My. Bridge Was Jou Hande In Onskuld, As Jy Kan, Gaan Net Aan, Of Staan Nader Aan Iemand, Steek Uit Jou Hand, Steek Uit Jou Hand. Chorus Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme, En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy, Ek Vir Jou En Jy Vir My, Een Vir Almal Vir Een Deur Vlamme, En Reën Jou Dogter En Seun Jou God En Jou Pa En Ma En Jy, Ek Vir Jou En Jy Vir My, N.c. Een. Outro Ek Vir Jou En Jy Vir My.