Chordyes

Spore

Lirik Lagu Spore oleh Barto

Bpm: 162 Single Released: 26 June 2026 (Vandag) Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Waarna Toe Nou? Waarheen Moet Hierdie Voete Loop? Almal Wil Lei, Maar Niemand Maak Die Pad Oop, Hoe Vêr Nog? Hoeveel Tree Kan Ons Nog Gee? Almal Wil Daar Uitkom, Maar Wil Nie Die Pad Betree. Pre-Chorus Niemand Het Gesê, Die Pad Gaan Maklik Wees Nie. Chorus Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore, As Ons Omdraai En Ons Kyk, Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk, Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore, Trap Ons Nuwe Paaie Oop, Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop, Jy’s Nooit Verlore, Jy Trap Net Nuwe Spore. Verse 2 Is Ons Al Daar? Kan Ons Al Voete In Die Lug Inskop, Of Is Die Einde Van Die Pad Net In Ons Kop? Is Ons Al Klaar? Want Ons Soek Net 'N Bietjie Rus, Maar Geen Rus Vir Moeë Voete, Ope Hande Kan Dit Blus. Pre-Chorus Niemand Het Gesê, Die Pad Gaan Maklik Wees Nie. Chorus Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore, As Ons Omdraai En Ons Kyk, Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk, Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore, Trap Ons Nuwe Paaie Oop, Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop, Jy’s Nooit Verlore, Jy Trap Net Nuwe Spore . . ., Jy Trap Net Nuwe Spore. Pre-Chorus Niemand Het Gesê, Die Pad Gaan Maklik Wees Nie. Instrumental Outro Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore, As Ons Omdraai En Ons Kyk, Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk, Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore, Trap Ons Nuwe Paaie Oop, Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop, Jy’s Nooit Verlore, Jy Trap Net Nuwe Spore.