Chordyes

Aan Die Einde Van Die Reenboog

Lirik Lagu Aan Die Einde Van Die Reenboog oleh Anneli Van Rooyen

Key: C Tempo 81 Time 4/4 Intro Verse 1 Waar's Die Son Van Jou Lag Waar's Die Blink Van Jou Oe Waar's Die Jy Waarin Ek Kan Glo Waar's Die Pols Van Jou Hart En Die Gee Van Jou Hand Waar Het Ek Jou Verloor Chorus Aan Die Einde Van Die Reenboog Ryg Ek Kleure Geel En Blou Vol Geheime Le Sy Goud Pad Met Vrae Oor My Oor Jou Chorus Aan Die Einde Van Die Reenboog Ryg Ek Kleure Geel En Blou Vol Geheime Le Sy Goud Pad Met Vrae Oor My Oor Jou Instrumental Verse 2 Waar's Die Vors Van Jou Stang Waar's Die Knik Van Jou Ja Waar's Die Droom Wat Vergete Raak Hoe Verstaan Mens Alleen Al Die Seer Die Vervreem Waar Het Ek Jou Verloor Chorus Aan Die Einde Van Die Reenboog Ryg Ek Kleure Geel En Blou Vol Geheime Le Sy Goud Pad Met Vrae Oor My Oor Jou Chorus Aan Die Einde Van Die Reenboog Ryg Ek Kleure Geel En Blou Vol Geheime Le Sy Goud Pad Met Vrae Oor My Oor Jou Outro