Chordyes

Koekie The Original

Lirik Lagu Koekie The Original oleh Abby (South Africa)

Bpm: 108 Released: 21 Aug 2014 Album: The Original Koekie (Koekeloekie) Intro Chorus Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie, Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie. Interlude Verse 1 Die Ouens Raak Mal As Hulle Koekie Sien, Hulle Koppe Draai As Sy Haar Rokkie Swaai, Nou Elke Keer Dan Maak Sy So 'N Kaapse Draai, Oo Meisie Skut Los Daai Lyfie. Bridge Koekie Oh Ho Ho Oh Koekie, Koekie Oh Ho Ho Oh Koekie. Chorus Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie, Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie. Interlude Verse 2 Die Meisies Raak Jaloers As Hulle Koekie Sien, Rooie Lippies Haartjies Uit Getoffie, Haar Mamma Het Haar Geleer Sy Moet Nooit Skaam Wees Nie, Want Sy Het Dit Van Kop Tot Tone. Bridge Koekie Oh Ho Ho Oh Meisie Jy Het Dit, Koekie Oh Ho Ho Oh Meisie Jy Het Dit. Chorus Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie, Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie. Interlude Chorus Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie, Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie. Chorus Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie, Haar Naam Is Koekie, Koekie, Koeke Loekie, Willie Ophou Rookie, Dra 'N Stywe Broekie. Outro