Verse 1
Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad
Dat Hy Sy Eniggebore Seun Gegee Het,
Gegee Het, Sodat Elkeen Wat In Hom Glo
Nie Verlore Mag Gaan Nie, Maar Die Ewige Lewe Kan Hê.
Chorus
Ken Hom In Al Jou Weë,
Ken Hom In Al Jou Weë,
Dan Sal Hy Jou Paaie Gelyk Maak,
Gelyk Maak, Gelyk Maak.
Ken Hom In Al Jou Weë.