Bpm: 180
Released: 5 Sept 2019
Album: Hoor Ons!
Intro
Verse 1
Dis Die Eerste Koppie Boeretroos,
Staan En Kyk Oor Die Lande,
Beeste Klaar Gemelk En Die Skape Is In Die Lusern.
Mielie Oes Lyk Goed Hierdie Jaar,
Wie Weet Wat Môre Gaan Bring,
Maar Dis Die Reuk Van Die Vars Plaas Beskuit Deur Die Kombuis Se Ruit,
Wat My Hart Laat Vinniger Klop.
Chorus
Goeiemôre Suid-Afrika,
Ons Sal Jou In Ons Harte Dra,
My Voete Is Deur Geloop,
My Hande In Vuur Gedoop,
Ons Sal Offer Wat Jy Vra,
Ons Vir Jou Suid-Afrika,
Niks Sal Ons Ooit Kan Skei,
Die Verbond Tussen Jou En My . . .,
Mag Dit Reën Waar Jou Bokke Wei.
Verse 2
Groen Is Die Land Van Natal,
Kremetart In Die Hou Noord Transvaal,
Van Tafelberg Rys Na Die Hemel,
Ons Land Is So Monumentaal.
En Die Vrystaat Se Vlaktes Wat Roep,
In Die Swart Land Se Druiwe So Soet,
Namakwaland So Vaal Van Die Blomme,
Waar Die Weskus Se Fynbos Jou Groet.
Chorus
Goeiemôre Suid-Afrika,
Ons Sal Jou In Ons Harte Dra,
My Voete Is Deur Geloop,
My Hande In Vuur Gedoop,
Ons Sal Offer Wat Jy Vra,
Ons Vir Jou Suid-Afrika,
Niks Sal Ons Ooit Kan Skei,
Die Verbond Tussen Jou En My . . .,
Mag Dit Reën Waar Jou Bokke Wei.
Instrumental
Outro
Goeiemôre Suid-Afrika,
Ons Sal Jou In Ons Harte Dra,
My Voete Is Deur Geloop,
My Hande In Vuur Gedoop,
Ons Sal Offer Wat Jy Vra,
Ons Vir Jou Suid-Afrika,
Niks Sal Ons Ooit Kan Skei,
Die Verbond Tussen Jou En My . . .,
Mag Dit Reën Waar Jou Bokke Wei,
N.c.
Goeiemôre Suid-Afrika.