Bpm: 164
Released: 18 Mar 2019
Album: Onbreekbaar
Intro
Intro
| / Slide Up
Verse 1
′N Vrou,
Alleen,
Is Uit Gekap In Klip En Steen,
Haar Pyn,
Haar Seer,
Word Diep Gebêre En Beheer.
Pre-Chorus 1
En Stadig Maar Seker,
Leer Sy Die Trane Keer.
Chorus
Gee My,
Gee My Net 'N Rede,
Bring My Hart Sy Vrede,
Wys My Net Die Plan Hier,
Wees My Lig In Donker,
Ek Weet Ek Sal Weer Op Staan,
′N Vrou Kan Baie Vat,
Want Sy’s Uit Klip Gekap.
Verse 2
En Weg,
Was Jy,
Geskeer, My Hart Hier Uit My Sy,
Geen Hoop,
Geen Droom,
My Siel Is Saam Met Jou Verneem.
Pre-Chorus 2
En Stadig Maar Seker,
Maak Die Jare My Weer Heel.
Chorus
Gee My,
Gee My Net 'N Rede,
Bring My Hart Sy Vrede,
Wys My Net Die Plan Hier,
Wees My Lig In Donker,
Ek Weet Ek Sal Weer Op Staan,
′N Vrou Kan Baie Vat,
Want Sy’s Uit Klip Gekap.
Bridge
My Hande Is My Vrede,
My Voete Is My Rigting,
Ek Loop Die Pad Alleen . . ..
Outro
Gee My,
Gee My Net 'N Rede,
Bring My Hart Sy Vrede,
Wys My Net Die Plan Hier,
Wees My Lig In Donker,
Ek Weet Ek Sal Weer Op Staan,
′N Vrou Kan Baie Vat,
Want Sy’s Uit Klip Gekap . . ..
Wys My Net Die Plan Hier,
Wees My Lig In Donker,
Ek Weet Ek Sal Weer Op Staan,
′N Vrou Kan Baie Vat,
Want Sy’s Uit Klip Gekap,
Sy’s Uit Klip Gekap,
Sy’s Uit Klip Gekap.