Intro
Verse 1
Soos Die Reën Die Aarde Wakker Maak
Gee Jy My Lewe As Jou Asem Aan My Raak
Jy’s Die Een Wat Brand Hier Binne My
Al Wat Ek Nodig Het Is Jy
Verse 2
Elke Deel Van My Behoort Aan Jou
Gee My Jou Drome Want Jy Weet Ek Sal Dit Veilig Vashou
Net Soos Van Te Vore Staan Ons Nou
En Ek Sien Dit In Jou Oë Want Jy Laat My Weer In Liefde Glo
Chorus
Jy Gee My Lewe Gee My Krag
Elke Tree Elke Dag
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Vergeet Van Alles Wat Jou Pla
Hierdie Hande Sal Jou Dra
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Verse 3
As Ons Woorde Soms Net Minder Raak
Dan Sê Jy Tog Soveel Dit Sonder Om Te Praat
Dis Genoeg Om Jou Net Vas Te Hou
En Ek Sien Dit In Jou Oë Want Jy Laat My Weer In Liefde Glo
Chorus
Jy Gee My Lewe Gee My Krag
Elke Tree Elke Dag
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Vergeet Van Alles Wat Jou Pla
Hierdie Hande Sal Jou Dra
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Bridge
Vir Jou Sal Ek Daar Wees
Jou Son En Jou Maan Wees
Vir Jou Die Hele Wêreld Op My Skouers Dra
Chorus
Jy Gee My Lewe Gee My Krag
Elke Tree Elke Dag
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Vergeet Van Alles Wat Jou Pla
Hierdie Hande Sal Jou Dra
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou
Outro
Ek Is In Die Hemel
Die Sewende Hemel Saam Met Jou