Tempo 106 Time 3/4
Verse 1
Jare Gelede In Die Ou Jerusalem
In Die Hofsaal Voor Pilatus Staan ‘N Man
Verwerpe Verstote, Hy Dra ‘N Doringkroon
Die Man Met Die Purper Kleed
Chorus
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Verse 2
Hy Was Bekend Met Krankheid Smart En Pyn
Hy Neem Al Ons Sondes Op Hom
Versoek Seur Die Duiwel En Deur Die Mens Verloën
Die Man Met Die Purper Kleed
Chorus
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Verse 3
Hy Neem Sy Kruis En Dra Dit Tot Op Golgotha
Verbrysel En Deurboor Was Hy Daar
Hulle Spuug Op Hom En Slaan Hom
Sy Klere Word Verdeel
Die Man Met Die Purper Kleed
Chorus
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Verse 4
Jesus Verlosser Hy Wag Nou Vir Jou
Hy Het Die Wereld Gekoop Deur Sy Bloed
Hy Soek En Roep Jou, Wat Gaan Jy Met Hom Maak
Die Man Met Die Purper Kleed
Chorus
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed
Maar Die Skare Skree Eendragtig
Kruisig Kruisig Hom
Die Man Met Die Purper Kleed