Bpm: 100
Released: 28 Febr 2020
Album: Dis Tyd
Intro
Verse 1
Ek Weet Waar Om Weg Te Kruip,
Hoe Om Die Mure Om My Te Bou,
Ek Weet Hoe Om Hierdie Wrede Wêreld,
Aan Die Ander Kant Te Hou,
Te Lank Hier Rond Gedwaal.
Pre-Chorus 1
My Woorde Toe Gesluit,
Daar’s ‘N Beter Pad Vir My,
Ek Weet Ek Moet Hier Uit . . ..
Chorus
Dis Tyd, Dis Tyd Vir ‘N Nuwe Begin,
Hier En Nou, Sonder Twyfel Sonder Huiwering,
Genoeg Is Genoeg,
Hierdie Oorlog In My Hart Is Verby, Dis Verby,
Dis Nooit Te Laat Nie, Daar’s Altyd Kans,
Vir ‘N Weer Begin.
Interlude
Verse 2
Daar’s Lig Aan Die Buite Kant,
Dit Lê En Wag Vir My,
Ek Weet Hierdie Dooie Vuur In My Hart,
Moet Weer Nuwe Lewe Kry, (Oe Oe)
Te Lank Teen Myself Baklei, (Oe Oe).
Pre-Chorus 2
Die Waarheid Toe Gesluit,
Daar’s ‘N Beter Pad Vir My,
Ek Weet Ek Moet Hier Uit.
Chorus
Dis Tyd, Dis Tyd Vir ‘N Nuwe Begin,
Hier En Nou, Sonder Twyfel Sonder Huiwering,
Genoeg Is Genoeg,
Hierdie Oorlog In My Hart Is Verby, Dis Verby,
Dis Nooit Te Laat Nie, Daar’s Altyd Kans,
Vir ‘N Weer Begin.
Interlude
Outro
Dis Tyd, Dis Tyd Vir ‘N Nuwe Begin,
Hier En Nou, Sonder Twyfel Sonder Huiwering,
Genoeg Is Genoeg,
Hierdie Oorlog In My Hart Is Verby, Dis Verby,
Dis Nooit Te Laat Nie, Daar’s Altyd Kans,
Vir ‘N Weer Begin,
Oe Dis Nooit Te Laat Nie, Daar’s Altyd Kans,
Vir ‘N Weer Begin.