Chordyes

Wag-N-Bietjiebos

Wag-N-Bietjiebos Lyrics by Wynand Strydom

Bpm: 170 Released: 2 Jan 2004 Album: Hoekom Intro Chorus Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja, Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou. Verse 1 Jy Sit Daar Op Jou Wentelbaan Opsoek Na Jou Hede, En Skielik Raak Dit Donker En Jy Voel Vasgevang, Jy Soek Onder Die Wag-'N-Bietjiebos Soek In Elke Gang, Die Dorings Van Die Wag-'N-Bietjie Val Jou Elke Maal In Die Rede. Chorus En Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja, Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou. Verse 2 Jy's Moeg Vir Die Gesukkel Die Gesoek Maak Jou Klaar, Jy Weet Nie Of Jy Kom Of Gaan Jou Gedagtes Lank Reeds Moeg, Jy Soek Onder Die Wag-'N-Bietjiebos Soek In Elke Gang, Die Dorings Van Die Wag-'N-Bietjie Val Jou Elke Maal In Die Rede. Chorus En Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja, Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou. Bridge Hou Maar Op Met Huil Jou Wag-'N-Bietjie Sal Verdwyn, En Kyk Net Vorentoe Iewers Sal Daar Nog 'N Lig Vir Jou Skyn. Instrumental Outro En Jy Kan Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, Al Kan Stampe En Stote 'N Lewe Vol Gate Grou Ja, Droom Maar Jou Drome Want Ek Dink Net Aan Jou, More Is Vol Verrassings Miskien Sal Jy Eendag Daarvan Hou.