Intro
Verse 1
Daar Was 'N Vroeër Tyd Van Drome Droom
Van Vlinders Jag Van Boom Tot Boom
Van Stil Beloftes Om Die Storievuur
Pre-chorus
Onthou Jy, Iemand Het Geglimlag
Iemand Het Geweet
Dat Jy En Ek Tog Iewers Eendag
Alles Sou Vergeet
Chorus
En Nou's Daar Niks Wat Ek Kan Doen Nie
Niks Kan Ons Versoen Nie
Dis Reeds Diep In Junie
Die Somer Is Verby
Verse 2
Want Tyd Is Wind En Wind Is Nes 'N Kind
Opsoek Na Iets Iets Vêr En Nuut
En So Raak Hy Uiteindelik Verdwaal
Pre-chorus
En Daardie Aand Toe Ek Totsiens Sê
Die Rook Ons Half Verblind
En Jy Jou Werêld In My Hand Lê
Was Ek Net 'N Kind
Chorus
En Nou's Daar Niks Wat Ek Kan Doen Nie
Niks Kan Ons Versoen Nie
Dis Reeds Diep In Junie
Die Somer Is Verby