Chordyes

Kies Jou Weer

Kies Jou Weer Lyrics by Juanita du Plessis

Bpm: 151 Released: 28 Feb 2020 Album: Dis Tyd Intro Verse 1 Jare Gaan So Gou Verby, Weet Jy Dit Voel Soos Gister, Spore Van Ek En Jy, Lê Diep In My Hart, Sag. Pre-Chorus Ek Sou Dit Nooit Kon Maak Sonder Jou, My Sonlig, Elke Goue Oomblik Sal Ek Hou, Verewig. Chorus As Ek Oor Moet Begin, As Ek Die Pad Weer Moet Loop, Stap Elke Tree Saam Met Jou, Ek Weet Liefde Oorwin Dit Bly My Anker, My Hoop, As Ek Weer Moet Kies, Kies Ek Jou . . . Ou Ou Ou Ou, Weer En Weer Kies Ek Jou. Vers 2 Die Storms Het Ons Sterk Gemaak, Ek Onthou Deur Al Die Trane, Meer En Meer Lief Geraak, Vir Mekaar Ek Vir Jou Lief. Pre-Chorus Ek Sou Dit Nooit Kon Maak Sonder Jou, Jy‘s My Sonlig, Elke Goue Oomblik Saam Met Jou, Verewig. Chorus As Ek Oor Moet Begin, As Ek Die Pad Weer Moet Loop, Stap Elke Tree Saam Met Jou, Ek Weet Liefde Oorwin Dit Bly My Anker, My Hoop, As Ek Weer Moet Kies, Kies Ek Jou . . . Ou Ou Ou Ou, Weer En Weer Kies Ek Jou . . . Ou Ou Ou Ou, Weer En Weer Kies Ek Jou. Outro As Ek Oor Moet Begin, As Ek Die Pad Weer Moet Loop, Stap Elke Tree Saam Met Jou, Ek Weet Liefde Oorwin Dit Bly My Anker, My Hoop, As Ek Weer Moet Kies, Kies Ek Jou . . . Ou Ou Ou Ou, Weer En Weer Kies Ek Jou . . . Ou Ou Ou Ou, Weer En Weer Kies Ek Jou.