Bpm: 118
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Intro
Verse 1
Staan Hier By My, Staan En Hou My Vas,
Soos Dit Altyd Was,
En Ek Vra Jou Weer Kom Staan Nou Hier.
Verse 2
Staan Hier By My Net Vir Die Laaste Keer,
Al Kry My Hart Weer Seer,
Ek Kan Nie Lewe Sonder Jou.
Chorus
Trek My Nader En Hou My Vas,
Want Dis Net Jy Wat By My Pas,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Weer En Hou My Vas.
Trek My Nader En Hou Op Wag,
En Hou My Stywer Teen Jou Vas,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Hier En Hou My Vas.
Verse 3
Staan Hier By My En Vat Die Laaste Dans,
Miskien Ons Laaste Kans,
Ek Kan Nie Lewe Sonder Jou.
Verse 4
Staan Hier By My Dit Is Koud En Stil,
Jy Kan Doen Wat Jy Wil,
Ek Kan Nie Lewe Sonder Jou.
Chorus
Trek My Nader En Hou My Vas,
Want Dis Net Jy Wat By My Pas,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Weer En Hou My Vas.
Trek My Nader En Hou Op Wag,
En Hou My Stywer Teen Jou Vas,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Hier En Hou My Vas.
Bridge
Elke Dag Is Leeg Sonder Jou, Ek Wens Jy Kan Onthou,
Toe Ek Nog Joune Was En Jy My Styf Vashou.
Outro
Trek My Nader,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Weer En Hou My Vas.
Trek My Nader En Hou Op Wag,
En Hou My Stywer Teen Jou Vas,
Jy Weet Dit, Ek Weet Dit,
Kom Staan Nou Hier En Hou My Vas,
Kom Staan Nou Hier En Hou My Vas,
Kom Staan Nou Hier En Hou My Vas.