Chordyes

Kan Jesus Voel

Kan Jesus Voel Lyrics by Cathy Viljoen

Key: Ab Tempo:103 Time 3/4 Verse 1 Kan Jesus Voel As My Hart So Kwyn Dat Ek Terugloop Na Blydskap Soek As El Laaste Draai En Bekommerd Na En Ek Wil Vir Die Lewe So Mooi Chorus O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel Sy Hart Neem Deel In My Leed As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud Is Dan Voel Sy Hart My Leed Verse 2 Kan Jesus Voel As Dit Donker Word En Al Wat Ek Sien Bring Vrees As Die Lig Verdwyn En My Hart So Klein Sal Sy Hart Naby My Wees Verse 3 Kan Jesus Voel As Ek Afskeid Neem Van Die Wat Ek Teer Bemin As Ek Bitter Treur Met ‘N Hart Geskeur Kan Hy Met My Deel Daarin Chorus O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel Sy Hart Neem Deel In My Leed As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud Is Dan Voel Sy Hart My Leed Chorus O Ja Hy Voel Ek Weet Hy Voel Sy Hart Neem Deel In My Leed As Die Dag So Lank Is Die Nag So Koud Is Dan Voel Sy Hart My Leed